Rookbare CBD nou op pad na Suid-Afrika

Die CBD sigarette sal R9 een kos en in pakke van 20 verkoop word. Die Amerikaanse CBD sigaret wat deur Ace & Axle gemaak word sal binnekort in Suid-Afrika beskikbaar wees. Die sigarette sal omtrent R9 een kos en in pakkies van 20 verkoop word. Die CBD sigaret word bemark as ‘n hulpmiddel wat mense […]
Russia gee vir Google 24 uur om sekere sites en inhoud te delete

Die land meen die inhoud is “extremist” en behoort nie deur hulle burgers gesien te word nie. Russia het vir Google ‘n dreigement gestuur om binne 24 uur sekere webtuistes en inhoud te verwyder. Die land meen dat indien dit nie gebeur nie, hulle die spoed van Google sal aanpas met amper 10% sodat hulle […]
‘n Vintage bottel wyn word opgeveil vir amper R500K oor die naweek

Dit bottel was deel van ‘n vrag wat oorspronklik aan Napoleon Bonaparte gestuur moes word. By ‘n veiling oor die naweek is ‘n bottel wyn vir amper R500 000 opgeveil. Die bottel is een van 12 wat ons van weet wat tans regoor die wêreld nog bestaan. Die bottel Grand Constance 1821 was oorspronklik […]
Die Wes-Kaap het nou 53 vaccination sites

Die provinsie beplan om bykans 250 areas in totaal oop te maak. Die Wes-Kaap het oor die naweek nog vaccination sites oopgemaak, wat beteken daar is nou 53 plekke in die provinsie waar mense inentings teen COVID-19 kan ontvang. Hierdie getal sluit openbare sowel as privaat inentingsplekke in. Volgens die premier, Alan Winde, beplan die […]
North Korea has banned mullets, nose piercings and skinny jeans

Apparently, these trends are way too capitalist for the country to allow. According to the Daily Express, North Korea has issued new laws which ban mullets, skinny jeans and nose piercings. Certain members of the country’s youth league have been appointed as so call “fashion police” to ensure that citizens obey these rules – or […]
Apple Music announces lossless spatial audio

Subscribers will get this perk without any additional costs. Apple Music had announced that they will be making lossless, spatial audio available on their streaming platform by June. The new perk will come at no extra cost to subscribers. They have teamed up with Dolby Atmos to create their new spatial audio feature. This will […]
Olivia Rodrigo stel haar debutalbum bekend

Die “Driver’s License”-sanger se nuwe album se titel is “Sour” Olivia Rodrigo het groot opslae in die musiekbedryf gemaak na sy haar liedjie, “Driver’s License” bekendgestel het. Die nommer was so gewild dat dit rekords op Spotify gebreek het vir die liedjie met die meeste streams binne ‘n sekere aantal ure. Rodrigo het die week […]
Microsoft is officially dumping Internet Explorer

They first launched the browser 25 years ago. Microsoft has officially decided to pull the plug on Internet Explorer. This has been their native browser for the Windows operating system for the past 25 years. They are replacing Internet Explorer with Microsoft Edge – a more modern and secure browser that has been coming with […]
Samsung spog met nog voubare skerms

Hulle het dit by “Display Week” die week gewys. Samsung staan bankvas agter hulle besluit om voubare tegnologie die nuwe inding te maak. Hierdie week is “Display Week” en word gebruik om verskillende tipes skerms en monitors af te wys. By hierdie konferensie het Samsung nog voubare skerms ten toon gestel, insluitend ‘n 7.2″ skerm. […]
Vodacom betree die e-commerce arena met hulle nuwe “super app”

Dit sal vir besighede die kans gee om hulle eie “mini-apps” te kry. Vodacom het die week aangekondig dat hulle ‘n nuwe “super app” binne die volgende paar maande bekend sal stel. Die platform kom na ‘n onlangse vennootskap met Alipay gesluit is – die grootste betalingsplatform in China. Die idee van die app is […]