Hermès creates luxury bags made from food

|

The bags were made from asparagus, cabbage, cucumber, bananas and apples. The well-established luxury fashion brand, Hermès, has revealed photos of their latest designs – bags made entirely from food! Using veggies like asparagus, cabbage and cucumber with fruit like bananas and apples, Ben Denzer made this range of bags.            […]

H&M launch a nuwe Rainbow Campaign vir Pride Month?

Hulle hoop dat die veldtog ‘n gesprek oor gelykheid sal oopmaak. Vir Pride Month wat elke jaar in Junie gevier word het H&M besluit om ‘n Rainbow Campaign te begin. Die campaign is daarop gefokus om ‘n gesprek tussen mense oop te maak oor gelykheid, menslikheid en aanvaarding.              View […]

Prinses Diana se trourok word uitgestal in London.

Die kunsuitstalling is by Kensington-paleis te sien. Prinses Diana se seuns, William en Harry, het ingestem om hulle oorlede ma se trourok te leen vir ‘n kunsuitstalling wat tans plaasvind in London by Kensington-paleis. Die hele uitstalling is daarop uit om die beste ontwerpe van koninklike klere ten toon te stel aan die publiek. Prinses […]

Sneak Peek: The Nike LeBron 19.

Release date: 16 July 2021 Price: R3 000 Nike has dropped official images for their latest sneaker in the LeBron James series: the Nike LeBron 19. The signature shoes will be debuting in a movie in July where LeBron will be starring with the Looney Tunes cast in Space Jam: A New Legacy. The Nike […]

Nuwe wetgewing gee vir die polisie meer mag om online pirates te vang

Die Cybercrimes Bill is onlangs as wet aanvaar. Die president het onlangs die Cybercrimes Bill as wet ingeteken. Hierdie wetgewing gee vir die owerhede meer mag om hok te slaan op online pirates wat onwettig materiaal van die internet af download. Volgens die wet het internet service providers ‘n plig om die gebruik van hulle […]

SA se geliefde Shaleen Surtie-Richards sterf op 66

Haar bestuur span het die nuus gister op Facebook gedeel. Suid-Afrikaners weet bykans almal wie Shaleen Surtie-Richards is, te danke aan die vele rolle wat sy in plaaslike rolprente en TV-reekse vertolk het. Maandag het haar bestuurspan die nuus gebreek dat sy oorlede is op die ouderdom van 66 deur ‘n Facebook-plasing op haar blad […]

British show “I May Destroy You” wins big at this year’s BAFTAS.

||

It won best mini-series and best editing, among others. The British show, “I May Destroy You” was aired on BBC and HBO and attracted millions of viewers. The story follows the life of a young writer as she recovers from a sexual assault. On Sunday 6 June the series received the best mini-series and editing […]

Meghan en Harry verwelkom hulle nuwe dogtertjie in die wêreld

Haar naam is Lilibet “Lili” Diana Mountbatten-Windsor, vernoem na beide Diana en Elizabeth. Meghan en Harry het Vrydag die goeie nuus gedeel dat hulle dogterjie uiteindelik gebore is. Haar naam is Lilibet “Lili” Diana Mountbatten-Windsor en sy is vernoem na koningin Elizabeth en Harry se ma, Diana. Dit is die paartjie se tweede kind – […]

Beurtkrag kan moontlik tot op vlak 4 en 5 oorgaan

Dit is omdat Eskom beplan om 6 eenhede by sekere stasie uit diens te neem. Volgens die energie-kenner, Chris Yellend, kan Suid-Afrika se beurtkrag binne die volgende paar maande tot vlak 4 of 5 gestoot word. Dit is die geval omdat Eskom 6 opwekkingseenhede by steenkoolstasie binnekort uit diens uit gaan moet neem. Die energie-verskaffer […]

Nigerian pastor TB Joshua dies at age 57

||

Tributes have since poured in from all over the world. On Saturday, the highly influential and well-known Nigerian pastor, TB Joshua, died. As a famous televangelist, he was known by many around the world. The news of his death sent shockwaves through the religious community, with many saying he was a wonderful, kind, generous, wise […]