Die Ndlovu Youth Choir drop ‘n nuwe cover van Lady Gaga se “Shallow”

Hulle voer die hele song in Xhosa op. Die Ndlovu Youth Choir het hulle nuutste musiekvideo vrygestel vir die cover van Lady Gaga se treffer, “Shallow” wat op die fliek, A Star is Born vir die eerste keer gehoor is, Hulle het die hele liedjie oorgeskryf en in Xhosa opgevoer.  Die koor se creative director […]

AKA is back in the studio

|

t’s the first time he is back at it after the death of his fiancée. It seems like AKA is back at it as he has returned to the studio to record new music.  This is the first time that the local artist has returned to work following the tragic death of his fiancée. This […]

Bitcoin lyk asof dit die slegste maand in 9 jaar ervaar

Die cryptocoin se waarde het in Mei met meer as 37% geval. Bitcoin het ‘n paar fantastiese maande gehad, maar dit het als nou omgedraai na ‘n paar tweets deur Elon Musk. Die crypto is besig om sy slegste maand in 9 jaar te ervaar nadat die waarde daarvan met meer as 37% geval het. […]

Facebook en Reuters het ‘n gratis kursus in joernalistiek bekendgestel

Die fokus is op hoe tegnologie gebruik kan word om gehalte artikels te publiseer. Facebook en Reuters, een van die grootste media maatskappye op aarde, het onlangs ‘n nuwe kursus in joernalistiek bekendgestel en dit is heeltemal gratis. Die kursus is beskikbaar in 8 Afrikalande en fokus op die fondasies van digitale joernalistiek, redigering en […]

Samsung announces call out repair services in SA

||

They’ll send a technician to your home to sort out your phone repairs. In their latest press release, Samsung revealed that they will be making a new door-to-door repair service available in South Africa. Users who need phone repairs can simply log an issue online and a technician will be dispatched to their home or […]

Jean Paul Gaultier gaan ‘n nuwe collection vrystel wat fokus op seevaart.

Dit is hulle eie take op klere wat sailors gewoonlik dra. Jean Paul Gaultier het aangekondig dat hulle ‘n nuwe capsule gaan release wat fokus op klere wat gewoonlik tydens seevaart gedra word. Hulle gaan die tradisionele klere wat deur sailors en die vloot gedra word reimagine en hulle eie twist daarop sit.      […]

Harry Styles gaan dalk binnekort sy eie beauty brand begin

Hy het onlangs ‘n perfume en cosmetics company geregistreer. arry Styles van One Direction-faam het onlangs maatskappye geregistreer wat perfume en cosmetics sal vervaardig. Dit het fans aan die praat dat hy binnekort sy eie beauty brand gaan begin. Die maatskappy se naam is Pleased As Holding. Harry Styles het oor die afgelope paar jare […]

Sneak Peek: Aleali May x Air Jordan 14 Low

||

Price and release date: TBA The leading lady of the Jordan brand, Aleali May, has collabed with the sneaker creators to create the Aleali May x Air Jordan 14 Low. This will be her second release this year. No official backstory has been released about the inspiration behind the sneakers, but some are saying it […]

African cuisine and fashion meet at a special dinner event

|

The evening was held at the end of Africa Month and showcased local flavours and clothes. Kobo Cuisine and Zyle Clothing hosted a special dinner during the last week of Africa month. The event was meant to be the meeting place of African cuisine and fashion, held at the Johannesburg Culinary and Pastry School. Zyle […]